Caroline Grace - Eindelose Liefde

Wat is liefde
'n Kraan wat aanhou loop, oe wat is liefde
As emosies dit kan koop
Om en om die lewe soms, om en om ons harte wat die beter helfte uit ons uit kry

Wat is liefde
Kom dit net een keer verby, ek wil nie uitmis dis my hart wat vir ons baklei
Om en om geluk te soek, om en om so uit die boek, dis eindelik joune en myne

Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe alles gee ek kies 'n lewe saam met jou
En eindelose liefde
Sal die vure blis en die donder stil maak alles doen vir ons twee opstaan hier en nou
Dis eindelose liefde saam jou

Dis eindelose liefde saam jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou

Wat is liefde
'n Trein sonder 'n spoor, oe wat is liefde
As jy wen en soms verloor
Om en om die lewe soms, om en om ons harte wat die beter helfde uit ons uit kry

Wat is liefde
Is dit nog 'n keur probeur, oe wat is liefde
Vergewe weer en weer
Om en om geluk te soek, om en om so uit die boek, dis eindelik joune en myne

Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe alles gee ek kies 'n lewe saam met jou
En eindelose liefde
Sal die vure blis en die donder stil maak alles doen vir ons twee opstaan hier en nou
Dis eindelose liefde saam jou

Dis eindelose liefde saam jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou

Alles, alles, alles, alles wat ek weg kan gee is joune, ja dis joune
Alles, alles, alles, alles wat die lewe bied kan ons saam wen en saam droom en saam leef

Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe alles gee ek kies 'n lewe saam met jou (Saam met jou)
En eindelose liefde
Sal die vure blis en die donder stil maak alles doen vir ons twee opstaan hier en nou (Hier en nou)
Dis eindelose liefde saam jou

Dis eindelose liefde saam jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou

Written by:
NEIL SCHOEMBEE, ROUXAN CLOETE

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Caroline Grace

Caroline Grace

View Profile