Dirk Van Der Westhuizen - Sexy Vi My

Kom wees ‘n bietjie sexy vi my
Dans ‘n bietjie praat Spaans ‘n bietjie, sê die kêrel vir my
Dans met my die hele aand ja kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy, kom wees ‘n bietjie sexy, sexy vi my

Ek wag al lank vir ‘n aand soos vanaand saam met jou
Jy is ‘n bloedrooi Ferrari die ouens staan tou
Jy maak ‘n ding in my wakker ek kannie terug hou
So doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou

Kom wees ‘n bietjie sexy vi my
Dans ‘n bietjie praat Spaans ‘n bietjie, sê die kêrel vir my
Dans met my die hele aand ja kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy, kom wees ‘n bietjie sexy, sexy vi my

Ek dink jy’s gemaak uit my drome want dis waar jy bly
En ek wil jou mamma ‘n soen gee vir iemand soos jy
Ek dink ek raak mal, my gedagtes gaan almal oor jou
So doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou

Kom wees ‘n bietjie sexy vi my
Dans ‘n bietjie praat Spaans ‘n bietjie, sê die kêrel vir my
Dans met my die hele aand ja kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy, kom wees ‘n bietjie sexy, sexy vi my

Sexy vi my, ou, ou

Ek wag al lank vir ‘n aand soos vanaand saam met jou
So kom ek doen gou daai ding want jy weet ek like sommer nou

Kom wees ‘n bietjie sexy vi my (Sexy vi my)
Dans ‘n bietjie praat Spaans ‘n bietjie, sê die kêrel vir my
Dans met my die hele aand ja kom ons maak of niemand nou kyk (Niemand nou kyk)
Dis net ek en jy, kom wees ‘n bietjie sexy, sexy vi my

Kom wees ‘n bietjie sexy vi my
Dans ‘n bietjie praat Spaans ‘n bietjie, sê die kêrel vir my
Dans met my die hele aand ja kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy, kom wees ‘n bietjie sexy, sexy vi my
Kom wees ‘n bietjie sexy vi my

Written by:
JOHAN OBERHOLZER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Dirk Van Der Westhuizen

View Profile