Heinz Winckler - Toe Kom Jy

Kom ons vat ons tyd
Wat anders kan ons doen
Wat kan beter wees as om jou
Sagte mond te soen

Die maan het die stryd gewen
Soos die sonlig nou verdwyn
Bly net hier langs my totdat ons kan sien hoe dit weer verskyn

Jy's die een en enigste vir my so bly net hier aan my sy (Vir my)
Moet my nooit verlaat nie (Sal jou nooit verlaat nie)
Ek kon nooit die liefde verstaan nie en ek was seker dit sal so bly (Verstaan nie)
Maar toe kom jy
Toe kom jy

Die stad raak stadig stil
Ek staar na jou soos jy slaap
Daar's 'n stille vuur in elke keer wanneer jy asem haal

Alles maak nou sin
Met jou hier aan my sy
Nou sal ek rustig slaap want ek sal jou in jou drome kry

Jy's die een en enigste vir my so bly net hier aan my sy (Vir my)
Moet my nooit verlaat nie (Sal jou nooit verlaat nie)
Ek kon nooit die liefde verstaan nie en ek was seker dit sal so bly (Verstaan nie)
Maar toe kom jy

Hoewel ek jou lank gesoek het sal ek dit weer doen my baby
Dit wat ek voel ons is vir mekaar bedoel

Jy's die een en enigste vir my so bly net hier aan my sy
Moet my nooit verlaat nie

Jy's die een en enigste vir my so bly net hier aan my sy (Vir my)
Moet my nooit verlaat nie (Sal jou nooit verlaat nie)
Ek kon nooit die liefde verstaan nie en ek was seker dit sal so bly (Verstaan nie)
Maar toe kom jy
Toe kom jy

Written by:
Dave Barnes

Publisher:
Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics powered by Lyric Find

Heinz Winckler

Heinz Winckler

View Profile