anja - Spoke

Iewers langs die pad het ek my hart verloor
In n feeverhaal verdwaal hy het my hart getoor
Ek was veilig op my troon
Gedink die donker versmoor
Tot figure wat in my mure woon
Hul stemme laat hoor

En die geraas word n bietjie the hard
Want die aand vat n bietjie te lank

Daars spoke spoke spoke soos n dief in die nag
En my drome drome drome se hy pak sy tas
Maar dis gebroke broke broke ek weet sy hart is vas
So spoke spoke spoke SPOKE
Vat nou die pad

Nou's daar monsters in die kamer monsters diep in die kas
Hulle fluister in die duister se wel as die skoen pas
Daars geen plyster die geteister word n daaglikse las
Moet ek luister na jou fluister of is jy net n
Hanger met n jas

Want die geraas word n bietjie the hard
En die aand vat n bietjie te lank

Daars spoke spoke spoke soos n dief in die nag
En my drome drome drome se hy pak sy tas
Maar dis gebroke broke broke ek weet sy hart is vas
So spoke spoke spoke SPOKE
Vat nou die pad

Want die geraas word n bietjie the hard
En die aand vat n bietjie te lank

Ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh
Ooh ooh...

Daars spoke spoke spoke soos n dief in die nag
En my drome drome drome se hy pak sy tas
Maar dis gebroke broke broke ek weet sy hart is vas
So spoke spoke spoke SPOKE
Vat nou die pad

Ooh ooh
Hay hay hay

Ooh ooh
Hay hay hay

Ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh

Written by:
Anja Gerber

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find