Johan Vorster, Ilan van Staden, JJ Roberts, Jordan Human, Raphael Vorster, Rico Immelman and Zijn-Rudolph van Zyl - In Die Kol

Hey manne

Jy weet my pa's so braaf hy't al 'n leeu gejaag nie eers geskrik nie vir daai groot gebrul
Jy weet my pa's so braaf hy't met my ma getrou sy sê sy weet mos hy't geen berou
Een ding wat julle weet braafheid beteken nie dat jy gesoek vir die moeilikheid
Oom is mos bang vir niks, Oom kan mos 'n seekoei jag wag eers laat ek julle 'n paar goed wys

Les een, as jou lewe bedreig, moet jy regtig jag (Ek dink nie so nie Oom)
Jy's in die kol, les twee en as jy tjoep stil is sal jy die vyand hoor (Ja inderdaad)
Jy's in die kol, les drie hou aan met asem haal fokus en konsentreer (Want in die veld is net die kol kol baas)
Dis in die kol my seun en dan 'n laaste les wat as die voorlaaier se kruit nat is
Jy moet maar bid en glo Hy't 'n plan daar bo klein wettertjie dis in die kol

Jy weet my pa was so jonk soos ek en jy ou neef toe hy geleer het hoe om ook raak te skiet
Ek weet my pa was so jonk soos ek en jy my neef hy't mos geleer saam sy beste vriend
Jy kan maar vat ou seun van wat oom Sarel sê hy is by verreweg die beste skut
Hy't by sy pa geleer soos julle ook nou leer maar laat hy julle 'n paar goed wys

Les een, as jou lewe bedreig moet jy regtig jag (Ek dink nie so nie Oom)
Jy's in die kol, les twee en as jy tjoep stil is sal jy die vyand hoor (Ja inderdaad)
Jy's in die kol, les drie hou aan met asem haal fokus en konsentreer (Want in die veld is net die kol kol baas)
Dis in die kol my seun en dan 'n laaste les wat as die voorlaaier se kruit nat is
Jy moet maar bid en glo Hy't 'n plan daar bo klein wettertjie dis in die kol

Klein Venter, sit vir ons 'n paar klippies reg vir teikenskiet, hoe ver Oom
Ek weet nie so dertig of veertig tree, groot mens tree of klein mens tree Oom
Groot mens tree Ventertjie, wel dan gaan ek maar moet spring oom
En dis bietjie moeilik as jou ma net vir jou boontjies gegee het vir ontbyt

Les een, as jou lewe bedreig, moet jy regtig jag (Ek dink nie so nie Oom)
Jy's in die kol, les twee en as jy tjoep stil is sal jy die vyand hoor (Ja inderdaad)
Jy's in die kol, les drie hou aan met asem haal fokus en konsentreer( Want in die veld is net die kol kol baas)
Dis in die kol my seun en dan 'n laaste les wat as die voorlaaier se kruit nat is
Jy moet maar bid en glo Hy het 'n plan daar bo klein wettertjie dis in die kol

Written by:
Jacomien De Wet, Johan Vorster

Publisher:
Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics powered by Lyric Find

Johan Vorster, Ilan van Staden, JJ Roberts, Jordan Human, Raphael Vorster, Rico Immelman and Zijn-Rudolph van Zyl

View Profile