Jack Parow - Paranoia

In die oggend as die son by my venster in sluip
En gisteraand se moeilikheid in my kop rond kruip
Die mistakes that I made my in my keel kom gryp
En die angs wat my vang soos 'n hond wat byt

Ek het probeer my demone in my glas versuip
Nou's hulle terug en die gate staan en kyk my uit, ek's spyt
Ek was gesuip, jirre los my uit for fucksakes, moet ek alles overcomplicate

Dit was seker maar bietjie van 'n kak besluit maar gisteraand het ek gedog goeie fok dis great
Want die brannewyn in my brein het nie brieke nie
So moenie my blameer as ek myself probeer geniet het nie

Want so goeie tyd kan mos nooit fokken verniet wees nie
Ek sweer baby ek is op, ek is nie addicted nie
En daar's nie baie dinge wat ek meer lekker skiete nie
En na 'n paar muskiete te kom skiet is señorita nie

(Ah fok) Ekke hiperventileer, hoekom is my hele fokken lyf so seer
Wat defok het gisteraand gebeur, dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee
Jirre ek het paranoia (Paranoia)
Jirre ek het paranoia (Paranoia)
Ah, ek sweer ek het my les geleer, elke Sondag sê ek dis die laaste keer

Ek's vanoggend weer te bang om my foon te check
So ek probeer maar om die tyd bietjie uit te rek
At some point moet ek seker check wat ek gedoen het
En hoekom ek vanoggend weer net een fokken skoen het

Ek dog ek kan heeldag hier in die donker bly
Want daar buite gaan die horries my nog onder kry
En nou kom die party bietjie terug na my ek het kak gemaak as ek so na my wonde kyk

Ek weet nie hoekom hierdie fokken lot vir my bedien is nie
Wat was my plan ek weet nie wat ek ge-scheme het nie
Ek voel asof ek nie hierdie kak verdien het nie
Jy maak of jy nog nie hierdie kant van my gesien het nie

Dis cool ek's okay, hier vir ewig gestrand, dis hier waar ek behoort ek't aspris hier beland
Want hier is my land net vol klere en plant ja hier is my land net vol oorvloed en drank ja

(Ah fok) Ekke hiperventileer, hoekom is my hele fokken lyf so seer
Wat defok het gisteraand gebeur, dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee
Jirre ek het paranoia (Paranoia)
Jirre ek het paranoia (Paranoia)
Ah, ek sweer ek het my les geleer, elke Sondag sê ek dis die laaste keer

(Paranoia)
(Para, para, paranoia)
(Paranoia)

(Paranoia)
(Para, paranoia)

Written by:
LOKI ROTHMAN, ZANDER TYLER

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Jack Parow

Jack Parow

View Profile