Keanu Harker - Liefling

Daar was ń dag toe ek wakker word
Met geen gevoel van jou
Wat ń leë oggend sonder jou
Liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Daar was ń dag toe ek rond geswerf het
Lank gesmag na jou
Ek was hartseer en alleen
Daar was ń dag toe ek rond geswerf het
Lank gesmag na jou
Ek was hartseer en alleen
Liefling
Ek verlang na jou my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Die knop in my keel, en my trane wat rol
Ek sweer ek kon nie meer dit in hou
Ek verlang na jou my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Kom terug na my
Kom terug na my
Kom terug na my
Kom terug na my
Kom terug na my
Kom terug na my
Kom terug na my
Ek verlang na jou
Daar was ń dag toe ek wakker word
Met geen gevoel van jou

Written by:
Keanu Harker

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Keanu Harker

View Profile