Corlea Botha - Swart Koffie

Proe ek reg, is jy bitter goud
Diep in my hart weet ek jy is 'n fout
Meer van jou ek wil aanhou drink
Sonder jou voel ek hoe ek weer sink

Maar lê my langs jou neer
En voel hoe ek terug skeer

Dis die bitter in jou sondes wat ek weer wil proe
Dis die los as jy my vas hou en jy weet net hoe
Dis die woorde as jy terug kyk, jy het my ek gee toe
Jy's my swart koffie

Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
Word net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jy's my swart koffie

Trek my in soos die ou dae
Ek het jou nodig as jy vir my vra
Al is jy nie net lief vir my
Ek sal moet vat wat ek van jou af kry

Lê my langs jou neer
En voel hoe ek terug skeer

Dis die bitter in jou sondes wat ek weer wil proe
Dis die los as jy my vas hou en jy weet net hoe
Dis die woorde as jy terug kyk, jy het my ek gee toe
Jy's my swart koffie

Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
Word net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jy's my swart koffie

Jy's my swart koffie
Jy's my swart koffie
Jy's my swart koffie, whoa

Jy's my swart koffie, jy smaak so bittersleg ek kry nie genoeg van jou nie
Jy voel vir my so reg ek wil nou nie los maak van jou

Dis die bitter in jou sondes wat ek weer wil proe
Dis die los as jy my vas hou en jy weet net hoe
Dis die woorde as jy terug kyk, jy het my ek gee toe
Jy's my swart koffie

Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
Word net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jy's my swart koffie

Written by:
Johan Vorster

Publisher:
Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics powered by Lyric Find

Corlea Botha

Corlea Botha

View Profile