Bittereinder - Die Dinkdansmasjien

(Hey)

Sluk ek al die bitter in, 'n blitsige ontwikkeling ek sukkel om die vinger in my gesig te verklaar
Ek wil myself verdedig toe die stede my verledig
As die goed laat menings van die storm laat bedaar

Check myself 'n vinger uit, wys altwee terug na my toe
Dis duidelik myself met wie ek eindeloos baklei
My vingers in 'n vuis en ek hou dit stil dit is 'n Minnaar teen 'n lyf, my lewe soos die een bedryf

So fort soos die naas, en die tyd mors advance
En dis verbasend hoe vinnig ek kan gatvol kan raak
En vat dit als persoonlik en ek bogger elke oomblik op
Want moeilik is die woorde selfs al groter as my kop

Pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond, die bok is in my mond, stop vir 'n sekond
Pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond, die bok is in my mond, stop vir 'n sekond

Die bos kom nog tydelik, vlippen onvermydelik
Ek sê vir niemand jammer vir die woord wat in my is
Ek werk vir die Heer van eerlik wees, elke lyn soos die pyn soos 'n geweer teen jou neus
Weet dis nogsteeds hectic, maar ek skryf wat ek sien
Bittereinder vat jou orals soos 'n koper naelsmasjien

So spring met jou brain, sit nuwe frame, drink en verdwyn, dink oor jou pyn
Dink tot die sonskyn bring jou eie wyn, piekniek in 'n tuin, sit dis verby

Pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond, die bok is in my mond, stop vir 'n sekond
Pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond, die bok is in my mond, stop vir 'n sekond

Dink dans, dink dans, dink dans, vergeet maar van balans
Dink dans, dink dans, dink dans, dis veels Afrikaans

(Wrap 'n ronde papier) Want dis diep dop hierdie 'n knieskop liedjie, kyk ek wieg tog 'n bietjie
Dis nie dubstep nie, maar mens kan dans op 'n vlikkerlig nie deel van 'n trend nie
Nou's die tiener's maar skrikkerig ons brand met 'n lig wat vir you als skyn
En ons weet jy gaan ons nooi vir daai picnic in jou tuin

Vra vir Arcade Fire (It will ease the weight)
Nou skree my stem die hardste (Step net deur die frame)
Hou op om ons te verveel speel daai ander deel weer
Ek's lus vir saamskree maak tog my keel seer, speel hom meer as twee keer
Asseblief asseblief meneer weer weer weer weer weer weer weer

Dink dans, dink dans, dink dans, vergeet maar van balans
Dink dans, dink dans, dink dans, dis veels Afrikaans

So vorm jou opinies en deel dit tog met ons
Maar ons skryf vir al die tannies voor die kassie en die jong span
Ou baas wat ons taal praat, tieners met 'n rugraat
Die sieners in die suburbs en die sinies is wat ons haat

Die sinies is wat ons haat
Die sinies is wat ons haat
Die sinies is wat ons haat

Dis veels te Afrikaans
Dis veels te Afrikaans
Dis veels te Afrikaans

Dink dans, dink dans, dink dans, vergeet maar van balans (Dis veels Afrikaans, dis veels Afrikaans)
Dink dans, dink dans, dink dans, dis veels Afrikaans (Dis veels Afrikaans)
Dis veels Afrikaans

Written by:
LOUIS MINNAAR, JACO VAN DER MERWE, PEACH VAN PLETZEN

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Bittereinder

Bittereinder

View Profile