Marthie Nel Hauptfleisch - Ek Wens Ek Was Die Wyn In Jou Glas

Ek wens ek was die wyn in jou glas

Vers 1:Ek wens ek was die wyn in jou glas.
Wat bloos met die aanhoor van jou naam.
Ek wens ek was die handdoek in jou tas
Wat jou lyf omvou as jy drup van dou
Ek wens ek was ‘n woord
Wat aan jou lippe klou
Ek is naby jou/ O so naby jou
Ek wens ek was die wyn in jou glas.

Rug: Want daar is soveel dinge
Wat ons kan aanraak.
En soveel maniere.
Wat jy my kan mal maak

Punchline: Druiwe word ryp word gepars word geoes
Dis duisende korrels wat gis en ferment
Dit kan jou dronk maak
Water wat wyn raak
Pop die kurk, skink die wyn…

(Herhaal van voor af)

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile