Marthie Nel Hauptfleisch - Kerkstraat
Kerkstraat
Ken jy Johannes Neethling
Wat langs die kerk staan?
Hy kyk al die mense,
wat kom of gaan.
As die son vanaand sak
agter Stellenbosch se berg
Dan kom die moë reisigers
Hul worries net hier los
Koor: Hier moet jy Mooi loop,Reg loop,
versigtig loop, koes-koes
lekker loop,
Want dit is Kerkstraat!
Hier’s spoke wat hier rondloop
en vir jou koekeloer
die kinders eet hul rooms
die pa’s gaan wyn pro
Terwyl die watervore
die hele dorp natlei?
koop mammies volstruis very en alles wat jy kry
Brug: oppas vir die akkertjie
wat op jou kop kom val!
oppas vir die akkertjie hy
maak jou lekker mal!
Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics powered by Lyric Find