Marthie Nel Hauptfleisch - Koffie En Beskuit (sonvanger)

Sonvanger (Koffie en beskuit)

V1. Drink elke druppel

van my koffie en beskuit

Daar dans ‘n beeld
So loslyf uit

Stadig roer en proe

Jy is my sonvanger

V2. Dra die oggendmis 
in my agtersak vir jou

sal proteas koop 
langs die pad en wag vir jou

tot die son deurbreek, sonsteek

Jy’s my sonvanger.

V3. Sal kilometers 
vir jou nog loop en ry

oor hoë berge

deur valleie ver verby

(want) ek wil jou weer sien

Jy’s my sonvanger

Koor: Koffie en beskuit

soet en dors

Proe dit voor dit koud raak

Die koffie wat ek vir jou maak 

Kom met kondensmelk

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile
Think Music Think Music