Marthie Nel Hauptfleisch - Jean

Jean

Vers 1: Jy is nou hier:
jy’s nou ‘n deel van my
Hoe kan dit ooit anders wees?
My lewe is so vol van jou.

Vers 2: Jou naam is Jean
Jy nooi die sonskyn in
En bring verandering
Maar ek ruil jou nooit vir goud of glorie.

Pre-koor: Want Jean beteken liefde
en liefdes wat jy gee.
Koor: Jean vir die vreugde wat jy bring
as jy lag wil my hart sing
Jean staan vir vreugde
Jean wens ek kan jou alles gee
Net wat jou hart begeer en meer
Jean staan vir alles wat jy gee.

Vers 3: So afhanklik en broos
Jy is ‘n wonderwerk
Jy groei en word so gou sterk
En kyk op na my vir ouerleiding.

Vers 4: Ek ‘s maar net jou Ma
Onseker oor wat dit bring
Maar ek sal my beste gee
Ek leer saam met jou die pad na menswees.

Pre-koor: & Koor

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile