Marthie Nel Hauptfleisch - Alles Is Hier

Alles is hier

Vers 1: Ek stap deur die dorp en fluit annerkant uit
Verby die kerk en die bar
As die sirene fluit soggens en saans
Dan lê my wortels in hierdie gruispaaie

Koor: En alles is hier, alles is hier
Alles is hier in die gruispaaie van my
Heilbron is nie Kaapstad nie
Maar jy kan jou lewe lank,
jou lewe lank hier bly.

Vers 2 :Met middagteekoek sit ons op die stoep
Hoor oor die draadloos die rugby
En tannie Nannie van die Spar bring lekkers en koek
Sy is ons buurvrou en ons is lief vir haar

Koor:

Vers 3: Dis ‘n lekker niekerbôl
Dis ‘n hele handvol van als wat ek kan onthou
Dis ‘n opsitkers dis ‘n donskombers
Dis ‘n groot spens vol liefde: hiers plek vir jou (moduleer)

Vers 4: Dis om te speel vir ‘n ghoen
dis jou heel eerste soen
dit gaan oor boomklim en visvang
om te kan skoppelmaai tot jy lag soos jy kraai
jou eerste treë in hierdie gruis te gee

Koor:

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile