Marthie Nel Hauptfleisch - Die Rooi Tou

Die Rooi Tou: Sal jy oor my waak?

Koor: Sal jy oor my waak? Kan ek aan jou vasklou?
Sal jy oor my waak? My in jou arms toevou?
Sal jy oor my waak? noem ek jou my Gabriël
Sal jy oor my waak? My in jou arms toevou?

V1: Jerigo se mure kan nie bly staan nie
Daar is spioene en oë wat kyk
En snags, as die hekke dig sluit
Is daar wagte wat om hierdie mure sluip.

V2: Wie kan dan wegkruip?: hoor die gefluister
Ek is jou skuiling, ek hou my deur vir jou oop
En as hul aanklop, sal ek ‘n witleuen jok
Met jou wegkomkans: koop ek vir my hoop.

Pre-chorus: Daar was ‘n rooi tou en ‘n klein venster
Wat lei tot by ons vryheid:Dit is ons erfenis
Ek is ‘n Ragbab, ek het ‘n rooi tou
En ek sal hier bly…tot Jerigo val
Sal genade my bewaar…

Koor: Sal jy oor my waak? Kan ek aan jou vasklou?
Sal jy oor my waak? My in jou arms toevou?
Sal jy oor my waak? noem ek jou my Gabriël
Sal jy oor my waak? My in jou arms toevou?

V3: Hou terug die water, dat ons kan droog bly
Die ark kan deurkom, elk priester, soldaat.
‘n Stille oorlog, ‘n stille optog
sewe trompette, ses dae se loop

V4: En op die sewende dag
Loop ons sewe keer om
En die trompette sal blaas, ons juig:
hier kom ‘n wonderwerk!

My naam is Ragab, ek het ‘n rooi tou
Ek is ‘n mens gered as Jerigo val.
Sal genade my bewaar…

Koor: Sal jy oor my waak? Kan ek aan jou vasklou?
Sal jy oor my waak? My in jou arms toevou?
Sal jy oor my waak? noem ek jou my Gabriël
Sal jy oor my waak? My in jou arms toevou?

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile