Marthie Nel Hauptfleisch - Vreemdeling (Featuring Jean Hauptfleisch)
Vreemdeling
Al lyk jy soos ‘n gawe mens
Met twee oë, twee ore, ‘n mond en ‘n neus,
maar as ek jou nie ken nie
en jy weet nie eens my naam nie
Is jy ‘n vreemdeling
kan ek nie met jou praat nie,
want jy’s ‘n vreemdeling
Koor: Help my! Help my!
Asseblief
Dis nie my Ma of Pa die nie!
Ek lê plat op my maag
Tot hulp opdaag
los my uit !
of ek skree weer!
kan ek nie met jou praat nie,
want jy’s ‘n vreemdeling
Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics powered by Lyric Find