Marthie Nel Hauptfleisch - Vlammetjie (10111) [feat. Nell Hauptfleisch & Jean Hauptfleisch]

Vlammetjie 
(10111: Brandweer, ambulans, polisie)

‘n Vlammetjie is mooi
Maar raak vinnig kwaai en rooi
Stop, val plat en rol, rol, rol,
Stop val plat en rol XX(klap klap)

Oppas vir ‘n vuurtjie wat sonder mamma brand
Oppas vir ‘n vuurtjie wat so lekker vlam vat
Oppas vir ‘n vuurtjie as die wind woes waai
Oppas vir ‘n vuurtjie wat jou huis afbrand!

Kom ons bel die brandweerman
een nul trippel een (10111)
Kom ons bel die polisieman
een nul trippel een (10111)
Kom ons bel die ambulans
een nul trippel een (10111)
Ons dapperste, vinnigste helde

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile
Ek Is Spesiaal Ek Is Spesiaal