Marthie Nel Hauptfleisch - Kom Laat Ons Kyk

Kom ons kyk
Kom laat ons kyk
In die kombuis/badkamer/motorhuis/tuin
Dink jy dis veilig?
In die kombuis

Kyk ooooop.
Kyk aaaaaf.
Draai al in die rondte
Klap jou hande saam
Maak ‘n rondomtalie
“ek is veilig” dans.

Koor: Dink gou voor jy kanse waag
Oppas vir die kragprop daar
Speurders is die slimste
As hul(wie) |rondkyk vir gevaar.
Is dit veilig?

Kyk vir Water enSkerp voorwerpe
Messe, Skêre,steil Trappe
En vir glip en gly
op nat vloere
Is dit veilig?

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile