Marthie Nel Hauptfleisch - Die Olifant (Featuring Johan Falck)

Die Olifant

V1: Daar is ‘n olifant
Wat in my huis bly
Wat in my huis bly
Hierdie olifant
Hy sit in die middel van die mat

V2: Hierdie olifant
as ek verby kom
as ek verby kom
Hierdie olifant
moet ek vir hom geepad

Maar ek kyk nie vir hom nie,
(diep stem: want hy is lewensgroot)
ek praat nie met hom nie
(want hy is lewensdood)
Sien hom nie raak nie
(dan is hy mos nie daar nie!)
Maar ek weet dat hy daar is.

V3: Ek noem die Olifant
Te veel Alko-hol
Te veel Alko-hol
Hierdie olifant
Hy eet kindertjies se drome op!

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile
Ek Is Spesiaal Ek Is Spesiaal