Marthie Nel Hauptfleisch - My Gootste Offering

My grootste offering

Vers 1: Dis koud en donker va naand
En die wind waai my weg
Iewers brand ‘n lig daar binne
Gooi sy ligkring oor die gras
Vers 2: O laat my weer veilig voel by jou
Dra my tot in jou binnekring
Gee my ‘n staanplek in die lig

Brug: Soms sweef ek,
soms leef ek
net vir jou
Soms sweef ek,
soms leef ek
net vir jou
Koor: En hier is my lewe nou
Hier is my offerhande
Ek het my siel ver koop
En dit is my grootste offer ing

Vers 3: O jy’s soms die wind wat deur my waai
Mmm miskien die koue winterweer oooo
Maar altyd ‘n hawe as ek vlug

Brug: Soms sweef ek,
soms leef ek net
vir jou
Soms sweef ek,
soms leef ek
net vir jou

Koor: En hier is my lewe nou
Hier is my offerhande
Ek het my siel verkoop
En dit is my grootste offering

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile