Marthie Nel Hauptfleisch - Jabes se gebed

Dis ek, dis Jabes
Net een van die kinders
Hulle noem my die eerbare een.
My ma gee geboorte in pyn
So my naam sal bly
Dis ek, ek’s Jabes, dis ek.

God van Israel ek roep na U
O wil U-, my ryklik kom seën
En God van Israel- ek roep na U
O vergroot my grondgebied vir my
Sal U hand met my wees
Dat niks slegs sal gebeur
Sodat ek sonder pyn kan leef.

Dankie my Heer
Dat U dit so laat gebeur
Dis ek, dis Jabez, dis ek.

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile