Marthie Nel Hauptfleisch - Vang Die Lig

Vang die lig

V1. Voel dit of jy weggesteek is
onder lae lae grond
Weet net dat daar ‘n Heer is
wat Sy lig deur jou wil skyn

V2. Al gaan jy deur donker tye
Al struikel jy oor al die klippe
Weet net diamante
Is sterker as metaal

En diamante…

Koor: Vang die lig!
Stof jouself af van als wat jou nou terughou
Jy is lig
Geskape in die beeld van
‘n God wat oor jou waghou

En als wat jy uitstraal
is die liefde waarmee gemaak is
En die rede dat jy
Hier geplaas is

100 persent die moeite werd
100 persent van waarde
100 persent uitgekies
100 persent mens.

Written by:
MARTHIE HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile