Marthie Nel Hauptfleisch - Ek Weet Wat Ek Vir Jou Beplan Het

Ek weet wat ek vir jou beplan het

Ek weet/ wat ek/ vir jou/ beplan het,” Sê die Here
Ek beplan/ voorspoed vir jou, /nie teëspoed nie. Sê die Here
Ek wil/ hê/ dat jy hoop/vir die toekoms moet hê. 

Jy sal na My roep/ en kom bid,
Ek sal na jou luister. 
As jy heelhartig/ na My soek,
sal jy My vind. 
sal jy My vind,”

“Ek sal/ jou /uit gevangeniskap/ laat terugkeer.
Ek sal/ jou/versamel tussen al die nasies/ waar jy nou is/
en uit al die plekke/ waarheen Ek jou verban het
“Ek sal/ jou weer/ terugbring//
na die plekke/waarvandaan/ Ek jou/in ballingskap laat gaan het.”
Sê die Here

Ek weet/ wat HY/ vir MY/ beplan het,”
HY beplan/ voorspoed vir MY, /nie teëspoed nie. Sê die Here
HY wil hê/ dat EK hoop vir die toekoms moet hê. 

EK sal na HOM roep/ en kom bid,
HY sal na MY/ luister. 
En As EK heelhartig/ na HOM soek,
sal EK HOM vind. 
As EK heelhartig/ na HOM soek,
sal EK HOM vind.

Written by:
MARTHIE HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile