Marthie Nel Hauptfleisch - By Die Kruis

By die kruis

V1: Soms voel ek alleen
weet ek nie waarheen
maar dan praat U woord met my
en ek weet ek’s nie alleen nie.

V2: Soms twyfel ek weer
vergeet ek wat U my leer.
Maar dan praat U woord met my
Hier’s my hele lewe Heer.

V3:En dwaal ek soms af
en die wêreld lag.
Maar dan praat U woord met my
En bring my weer huis toe, Heer.

U is my Heer
wys my U wee
praat deur U woord met my
Hiers my hele lewe Heer

Hiers my hele lewe Heer

Koor: By die kruis, by die kruis
kry ek my tweede kans
Jesus- wat my sonde wegwas,
die Vader- wat my weer ‘n kans gee.
Die Gees- wat my nuwe krag gee
en lei langs die pad.

Herhaal
Koor

Written by:
MARTHIE HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile