Worsie van Wyk - Kraal van Sweet

Bid vir jou siel
Ek voel 'n storm vorm
Kom ons waai
Tel op jou skild nou
En trek uit jou swaard
Hi-Ya
Harakiri
Steek hom aan die brand
LET'S GO
Ek sien die bloed spat
En dit gee my moerse genot
Ek proe die bloed van die vyand
Dis heelwat vrot
Dans in my kraal van sweet
As iemand val tel hom op nou
Ek gil my sterkste kreet
Geweld gekoppel aan respek ja
Ek slaan jou met die kop
Jy moer my met jou vuis
Sodra jy voel dis klaar
Maak reg want dit kom net weer
Fluit-fluit stories uit
Light's out Triple H Tombstone
Staan op, vat 'n shot, try weer
Loop om en vat hom van die anderkant
Hierdie morspit vol sondes
Frustrasies gevonnis
Dis 'n fees elke keer
Ek soek net meer en meer
Nouma right
Kom ons chat
What is what huh
Dis altyd iemand anders
Nooit jou eie dom besluite
Ek vang die hint
Ek check jou vibe
Ek sien wat aangaan
Jy's blêrrie fricken mal
Absolute sinneloosheid
Ek hoor die roep van die jag
Hierdie winter is skurf
Ek ruik die bloed in die branders
Dis tyd om te surf
Dans in my kraal van sweet
As iemand val tel hom op nou
Ek gil my sterkste kreet
Geweld gekoppel aan respek ja
Ek slaan jou met die kop
Jy moer my met jou vuis
Sodra jy voel dis klaar
Maak reg want dit kom net weer
Fluit-fluit stories uit
Sal jy 'n bartafel bodyslam
Staan op, vat 'n shot, try weer
Loop om en vat hom van die anderkant
Hierdie morspit vol sondes
Frustrasies gevonnis
Dis 'n fees elke keer
Kom ons maak weer so

Written by:
Heine van der Walt

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Worsie van Wyk

Worsie van Wyk

View Profile