Worsie van Wyk - Oerknal (feat. Lwandile Prusent)

Soundman, kan ek dalk so bietjie volume kry
Sodat almal my kan hoor van hier tot Klein Kariba
Barman, kan ek net so bietjie water kry
Dit lubricate my bande vir 'n verse wat spoed verander
Ek tune: Spierwit, in die gesig
Hy vat sy brandewyn met lyne
Sodat hy mooi kan ry
Maar versigtig om die fyndraai
Met wiele so pap
Is dit 'n tricky drift met double clutch trouble
Na 'n flatspeed rol in 'n bodyslam
Vlieg deur tyd en ruimte
Terug tot by die Oerknal
Flatspeed en reguit deur die brug
Good times, als is toe weer uitgesort
Hy's vrygespreek weens trane
Hoe kon hy van beter weet
En hy sweer hy leer 'n moerse les
En hy try net sy bes
Totdat hy weer aan die bottel teug
En alles wat goed was net weer in shambles los
Kom by, word wakker en hoor my
Jy sal jou afstof, maak of jy by bly
Kry vir jou 'n real job
Moenie dink jy kan lui wees nie
Want as jy terug kyk kan jy bly wees
Dat ek jou hier getune het
Kom by
Kom by
Vlieg deur tyd en ruimte
Terug tot by die Oerknal
Flatspeed en reguit deur die lug
Ek is aan jou kant
Dis die donkerste voor dagbreek
Baklei en skreeu jou doodskreet
Kom nou vat my hand
Ja die hele plan is simpel
Ek sien jou aan die ander kant

Written by:
Heine van der Walt

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Worsie van Wyk

Worsie van Wyk

View Profile