Worsie van Wyk - As Die Highway Roep

Staan op, ek lyk sleg
Kap 'n shower, borsel tande
Kam my hare reg
Lyk shap, en trek aan
Klim op WhatsApp, vind 'n party
Start die kar, ons gaan
Maak vas, vang sluk
Laat hy spin, kap 'n donut
Tot die joints uitruk
Check hier, hou kop
Hou my dop, check die clock
Tot die clutch inskop
Ons vat ons gear hier by die venue in
Ons kap 'n linecheck straight
Ons jol vir drie dudes en 'n barman
Maar ons jol vir hom
Ja hel, ons leef vir hom
En ons jam lekker hard
Want die day job suck
Drop pin, location please
Kom ons maak, laat ons vat
Tot ons longe wheeze
Val om, en wees laf
Kom ons stoei vir 'n lag
En trip ons tiete af
Yo dude, wil julle gig
Ons jam vanaand by die bar
Sal jou 'n tab aanbied
For sure, ek tune die manne
Kom ons doen als weer van voor af
Slag daai babbie met 'n branna
Ons vat ons gear hier by die venue in
Ons kap 'n linecheck straight
Ons jol vir drie dudes en 'n barman
Maar ons jol vir hom
Ja hel, ons leef vir hom
En ons jam lekker hard
Want die day job suck
Gee prys aan die ander bands
Ek sê thanks vir die sound en lights
Ons pak op, mik vir 'n nuwe dorp
En sit voet
Want as die highway roep dan moet jy antwoord
Hoor my lied, hierdie riff met die beat
Skud jou kop, drink jou dop
En laat waai
Swaai jou kuif met die groove in jou lyf
Skud jou boude laat die biesies rol
Gee ons jou geld, ja
Koop al ons merch
Share al ons liedjies
Gee ons 'n gehoor
Gooi ons op jou stage, ja
Book ons vir jou fees
Worsie en die manne bring die skare met die gees
Ons vat ons gear hier by die venue in
Ons kap 'n linecheck straight
Ons jol vir drie dudes en 'n barman
Maar ons jol vir hom
Ja hel, ons leef vir hom
En ons jam lekker hard
Want die day job suck
Gee prys aan die ander bands
Ek sê thanks vir die sound en lights
Ons pak op, mik vir 'n nuwe dorp
En sit voet
Want as die highway roep dan moet jy antwoord

Written by:
Heine van der Walt

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Worsie van Wyk

Worsie van Wyk

View Profile