Rap Machine - Daar is die Dag

Elke dag het ek die wêreld in my hande
En met krag hou ek har vas
Maar die dae is te kort vir al my planne
24 ure kom nou sê my wanneer
Het ek tyd vir my lewe
Kyk dan tevrede terug op my verlede
Maar ek bewe
Want ek weet nie of dit rêrig so kan wees nie
Nie alles is 'n fees nie
Ja dink maar aan jou beursie
Al die geld sal verdwyn
Net so vinnig soos die lig wat op jou skyn
Dis die pyn in die brein
Wanneer die hype skielik weg is
Dis die wyn uit die tuin
Wanneer jy suip as dit sleg is
Dis die lyn of cocaine
Lyn of cocaine
En jy weet dat ek reg is
Weet dat ek reg is
Jy kann vlieg jy kan val
Jy kan lieg as ek bel
En vir almal dan vertel
Jy kan dit jy kan dat
Jy kan sit juy kan stap
Maar vir wat is hierdie pad
As jy die heuwel voor jou laat
Jy kan al jou dae plan
Of jy leef net vir die fun
Maar vir almal sê ek dan
Daar is die dag wat jy moet gaan
Sommige dae hou nie op nie
Ander wil jy copy
Miskien die tyd met jou bokkie
As sy so kyk in haar rokkie
Of a lekker koppie koffie
Met a sticki van die toffy
Dis nog nie
Uit nie
Die roete is die doel en as jy moet
Gee jou voete in die poel
Meestal loop jy oor die kole
So is die lewe
Maak nie saak wat jy ook doen nie
Wees tevrede
Niemand loop nog in jou skoen nie
So moenie
Ander mense oordeel wat jy voell nie
Asseblief
Wees bly wees jy wees vir alle dae vry
Nou ry hierdie lewe
Soos `n fokken Roller Coaster
Ja geniet en wees tevrede
Jy is die lewe se composer
Ah
Jy kann vlieg jy kan val
Jy kan lieg as ek bel
En vir almal dan vertel
Jy kan dit jy kan dat
Jy kan sit juy kan stap
Maar vir wat is hierdie pad
As jy die heuwel voor jou laat
Jy kan al jou dae plan
Of jy leef net vir die fun
Maar vir almal sê ek dan
Daar is die dag wat jy moet gaan
Jy kan hoop jy kan loop
Jy gaan dood ander ook
Jy kan baie dinge koop
Iewers sink die grootste boot
Jy kan sit jy kan bid
Kry 'n fit nou van dit
Maar ek dink dit wat ek spit
Is die volgende groot hit
Ek kan al my dae plan
Of ek leef net vir die fun
Maar vir my sê almal dan
Daar is die dag wat ek moet gan

Written by:
Rap Machine

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Rap Machine

View Profile