Ricky Faber - Deur Jou Vingers

Jy
In die huis van haat verdwaal
Daar’s ‘n prys om te betaal
En soek jy bang in ‘n donker gang waar die ligte deur die luike val

Hier
Lê die fout wat jy begaan
Van 'n goue les daaraan
Jy’t my hart ontvoer oor jou koue vloer waar die liefde net verleen en laat staan

En vra ek jou te veel om saam my dit te deel wat ander bymekaar hou
En vra ek jou te veel om saam my dit te deel wat ‘n hart van jou wil hê

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
En die donker my kom haal

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
Kyk hoe val ‘n man van staal
In die slot van ons verhaal
Waar ek deur jou vingers val

Dis ek
Wat jou deur jou vingers saai
Deur jou rug op my te draai
En weg te loop terwyl jy hoop dat ek jou soos ‘n boek om blaai

En vra ek jou te veel om saam my dit te deel wat ander bymekaar hou
En vra ek jou te veel om saam my dit te deel wat ‘n hart van jou wil hê

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
En die donker my kom haal

En kyk
Hoe ek deur jou vingers val
Kyk hoe val ‘n man van staal
In die slot van ons verhaal
Waar ek deur jou vingers val

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
En die donker my kom haal

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
Kyk hoe val ‘n man van staal

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
En die donker my kom haal

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
Kyk hoe val ‘n man van staal
In die slot van ons verhaal
Waar ek deur jou vingers

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
En die donker my kom haal

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
Kyk hoe val ‘n man van staal
Dis die slot van ons verhaal
Waar ek deur jou vingers val

Written by:
STEVE HOFMEYR

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Ricky Faber

View Profile