Marthie Nel Hauptfleisch - Dis julle wat die wind laat waai

Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai

Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onder en bo baadjie
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile
Sing Afrikaans! Sing Afrikaans!