Kinders Vannie Suburbs - Dis Scary Shit

Dis scary shit
Hoe mense mekaar in die rug kan
Steek
Dis mos hoog mode om so
Onloyaal te wees
Dis eintlik maar net fucked up
Die goeie tye was mos net n tydelike
Oplossing om geluk te vind
Jy gaan dit nie by my kry nie
Jy gaan dit nie by my kry nie
Jy gaan dit nie by my kry nie
Jy gaan dit nie by my kry nie

Dis scary shit hoe my beste pel
My so kon verraai
Vriendskap verruil vir n dubbel olof sonder my
Maar alles is mos net fine
En my opinie is mos altyd verkeerd

Dis scary shit
Hoe ek nooit 'n opinie met jou mag hê nie
Ek's mos altyd verkeerd
Ek's net n blote irritasie en n rede vir jou frustrasie
Slaansak vir die verkeerde mens
Ek weet net nie meer of ek ooit reg gaan wees nie
My swak besluite gaan my nog in haal
Ja dis vir my scary shit

Vriendskap verruil vir n dubbel olof sonder my
Vriendskap verruil vir n dubbel olof sonder my
Ja dis vir my scary shit

Written by:
Corné Opperman

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Kinders Vannie Suburbs

View Profile
Onperfek Nes Ek (Die Begin) - EP Onperfek Nes Ek (Die Begin) - EP