Marthie Nel Hauptfleisch - Ek Het Net Een Broer

Ek het net een broer

Koor: Ek het net een broer
Wens ek kan jou ken
Wil jou by my hou
en ek wonder waar jy bly?

Vers 1: Ek sien my kinders speel
Hoe hul hul dae deel
Dit laat my onthou
Al die grootword-dae saam met jou

Koor:

Vers 2: Ek is bang dat iets gebeur
Wat ons weersiens dalk sal keer
Wou soveel- nog by jou leer
Soveel dinge uitprobeer

Koor:

Vers 3: Jy laat my voel- normaal
Gee perspektief in wie ek is
En al is ek dan ‘n spesie
Dat jy vir my lief is!

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile