Marthie Nel Hauptfleisch - Ek Het Net Een Wens

Ek het net een wens(vir Kersfees)

Ek het net een wens
Dat jy sal weet dat Jesus ons grootste geskenk is
Ek bid vir jou
En vir my ma
En hierdie land, vir vrede in ons Suid-Afrika:
Koester als wat mooi is
Ek bid vir al die kinders, gesinne en families
Dat ons die ware Kersfeesboodskap in ons harte hierdie jaar sal dra

V1. Die hele wêreld is weggesteek agter blink kersversierings
Die ekonomie druk vanjaar alweer -nog meer
Het jy vergeet van Kersfees
En wat die fokus op moet wees?

V2. Ek dink trug aan my kinderjare: Die afwagting na daardie geskenk
Van liefdevolle ouers, Wat vandag nie meer hier is nie
Het jy vergeet van Kersfees
En wat die fokus op moet wees?

Koor:

V3. Ek bid vir kinders wat jonk en wees is; Vir ma’s wat soek en smag
Wat gee jy weg wat kry jy hierdie Desember: Gee ‘n seuntjie vir Kersfees ‘n ma
Het jy vergeet van Kersfees
En wat die fokus op moet wees?

Koor:

V4. Ek dink met dankbaarheid aan jou: ‘n ma wat ek nooit geken het nie
Hoe ek gebaar is vir liefdevolle ouers: Vir ouers ‘n Kersfees geskenkie
Het jy vergeet van Kersfees
En wat die fokus op moet wees?

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile