Jack Parow - Eksie Ou

Hallo

Eksie, eksie ou, eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo)
Eksie, eksie ou, eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie ou

Voor die gym voor dit oopmaak met 'n Protein shake
Twee ure op die treadmill anders is ons spyt
Mens Health covers, voel altyd fokken great
Want al wat regtig tel in die lewe's hoe jy lyk

In die bed teen 8 uur met 'n goeie fokken boek
Groot in die bolyf, maar lig in die broek
Tel die Energade op, Brandy moet jy neersit
Hang nog by clubs uit al is ons amper 40

Date net dom blondes, want dis fokken maklik
Probeer heetlyd diep wees maar bly oppervlakkig
Lifestyle centres en cliniques for men
Lifestyle blogs lyk soos Barbie se Ken

Pim se fokken lemonade Kauai en buzz
No personality life in arts and drugs
So klap jou fokken hande vir die moffies met guns
En kom soek Parow by die bar as jy lus is vir 'n man

Eksie, eksie ou, eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo)
Eksie, eksie ou, eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo)

Soek jou voor in die kerk, ons lewe bo ons ry
Ons bid alweer vir werk, die bediende moet mos stryk
Kaarte by Woolworths en Edgars accounts
Country road vat my huis toe, die last boy scout

Nog 'n huisie in 'n kompleks, twee karre in die garage
Mugg & Bean breakfast eet net Ceasar salads
Bybel in die handsak maar as dit moeilik gaan dan skei ons
Kaffie op die straat, maar as ons iets soek dan ry ons

Mannies en peddies, botox en lifts
Tuin boys en nannies, mouldy en mif
Ons huis lyk soos 'n ad vir Mr Price Home
Ons almal fokken lyk soos moerse nice clones

Getroud met Mister Min gemis deur min
Bloedrooi fokken lipstick en hare mooi geperm
Familie vakansies op Knysna of Plett asseblief kan iemand ons net fokken red

Eksie, eksie ou, eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo)
Eksie, eksie ou, eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie ou

Ons dra brille sonder lense, bly in open plan fats
Vol Ballenclo tafels en opgerolde yoga mats
Side path hairstyles en sailor tattoos
Ons Facebook vol geplak van fotos van ons shoes

Rook net tabak deur ou oom pype
Dit proe dalk soos kak maar dit lyk baie great
En nog 'n kak fotograaf nog 'n ice fokken model
Nog 'n graphic designer nog 'n Valpre bottle

Vintage fokken klere, ruik soos homeless shelter
Probeer almal different wees maar lyk die fokken dieselfde
Praat met 'n aksent, maar kom van die Kaap af
Jy kan mos drop in 'n music video straight van die straat af

Ons almal speel in bands, maar speel nooit fokken shows nie
Ons is almal self conscious omdat niemand als onthou nie
Nog 'n band uit die Pêrel nog 'n waste of space
Nog 'n ad Union bier, nog fokol om te wys

Sandwich by Superep, wyn by Power and Glory
Meestal by die bar want ons lewens is te boring
Nog 'n klein bietjie makeup lyk soos 'n post mortem
Nog 'n pose, nog 'n smile, nog 'n album op We Are Awesome

Eksie, eksie ou, eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo)
Eksie, eksie ou, eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo)

Ek's ek's ou, eksie ou, eksie ou (Hallo)
Ek's ek's ou, eksie ou, eksie ou (Hallo)
Ek's ek's ou, eksie ou, eksie ou (Hallo)
Ek's ek's ou, eksie ou, eksie ou (Hallo hallo)

Written by:
JUSTIN DE NOBREGA, ZANDER TYLER

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Kobalt Music Publishing Ltd.

Lyrics powered by Lyric Find

Jack Parow

Jack Parow

View Profile