Karen Zoid - Familie Reunie

Groote Griet hoe het ek hier beland?
Daar’s ‘n kind op my skoot en ‘n coke in my hand
Die mans staan lekker by die braai in die son terwyl die vrouens en die kinders in die sitkamer saam drom

Jy praat so baie jy praat jou mond verby
Jy praat vir jouself jy praat nie vir my nie vir my nie
Ons almal is anders ek is ek en jy is jy
Ek het nie ‘n problem nie ek kan nie met jou baklei nie baklei nie
Almal sukkel, sukkel hoekom is dit so ingewikkeld?

Die teenagers rook skelm om die hoekie en ek moet keer dat Ma hul nie sien nie
Ja dis waar bloed is dikker as water maar dis lekker om te sê sien jou later

Jy praat so baie jy praat jou mond verby jy praat vir jouself jy praat nie vir my nie vir my nie
Ons almal is anders ek is ek en jy is jy
Ek het nie ‘n problem nie ek wil nie met jou baklei nie baklei nie
Familie reunie 'n hele jaar mekaar nie gesien nie

Hulle gee baie raad waarvoor ek glad nie vra nie
Hulle eet hulle praat mens mag seker nie kla nie
Hulle gee baie raad waarvoor ek glad nie vra nie
Hulle eet hulle praat mens mag seker nie kla nie

Desember is my familie reunie
Desember is my familie reunie
Desember is my familie reunie
Desember is my familie reunie
Desember is my familie reunie
Desember is my familie reunie
Desember is my familie reunie
Desember is my
Familie reunie 'n hele jaar mekaar nie gesien nie

Written by:
DON REINECKE, RIXI ROMAN, KAREN LOUISE ZOID

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Karen Zoid

Karen Zoid

View Profile
Media Media