Marthie Nel Hauptfleisch - Geseende Kersfees

Geseënde Kersfees

Koor: Geseënde-seënde Kersfees
en ‘n voorspoedige nuwe jaar
Mag jy liefde vind en weggee
Mag jy luister na die Stem in jou hart.

V1.mag jy die pad voor jou herken as maklik
en jou voete dans in die reën
mag God se engele oor jou waghou
Jou troos en ondersteun.

Prekoor: Geloof gee ons vlerke
Geloof laat ons verder sien
Jy inspireer my
Vir jou vra ek.

Koor: Geseënde-seënde Kersfees
en ‘n voorspoedige nuwe jaar
Mag jy liefde vind en weggee
Mag jy luister na die Stem in jou hart.

V2.ek het ‘n droom
dat ek en jy sal saamloop
en ons mekaar tog weer sal vind
om ‘n boom sal ons weer hande vat
aan die einde van nog ‘n jaar

Prekoor: Geloof gee ons vlerke
Geloof laat ons verder sien
Jy inspireer my
Vir jou vra ek.

Koor: Geseënde-seënde Kersfees
en ‘n voorspoedige nuwe jaar
Mag jy liefde vind en weggee
Mag jy luister na die Stem in jou hart.

Brug: ‘n boom van vrede
‘n boom van geloof
‘n boom van hoop en liefde
dat daar iets beters voor ons lê
die boom word vir ons ‘n baken
van hoe ons gegrond is in een Heer

koor(mod)-koor

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile
Geseënde Kersfees Geseënde Kersfees