Wonderwall Music - Hallelujah

Soms voel ek alleen
Alles voel te veel
Alles voel te veel

Vader U is in beheer
Maar alles voel te veel
Alles voel te veel

Hallelujah
Hallelujah
Hallelujah

Ek gee dit in U arms
Dit is buite my beheer
U's betroubaar
U bewys dit keer op keer
In U hart wil ek my vrede find

Hallelujah
Hallelujah
Hallelujah

Hallelujah
Hallelujah
Hallelujah

Dag na dag sal U my dra
Vir ewig veilig by my Pa
En ek sal nie meer vrees nie
Ek sal nie meer vrees nie

Hallelujah
Hallelujah
Hallelujah

Hallelujah
Hallelujah
Hallelujah

Hallelujah
Hallelujah
Hallelujah

Written by:
Piet de Wet

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Wonderwall Music

View Profile
Wonderwall Wonderwall