Jack Parow, Dj Invizable and Gazelle - Hosh Tokolosh

(When the talk about the tokoloshe)
(You talk about something that's blood shivering)
(It's spine chilling)

Hos tokoloshe awe bra hoe lyk dit neetjies awe kaptydelik
Okie dokie 'n boer en 'n soutie chips en 'n Toby awe daars nie vout nie
Shmaak too fancy too sexy eksie perfeksie ent en 'n matchy
Sexy koereksie kind op die backseat Jack laat die trek skiet lank in die bedsheet

Kort van die lont kom ons fokken rol rand op 'n pond glip gly oor die grond
Fok 'it stop 'it too much of 'n muchness befuck shit kap 'it move soos 'n muppet
Hand op jou puppet ag nee sies beweeg iets skud rond en beleef iets
Dis ons jah laat die fokken tannies sprons ja dis stonsh bra luister vir die gegons daar

Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang
Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang

Yes gazelle, ah bra Jack, luister ek hoor die tokoloshe is back
Rerig o fok wie's bang kom ons gan voor die tokoloshe ons vang
Boeta bou maar jou bed op die klippe laat die plek pop soos 'n pyp fol pitte
Die hitte die sweet die laat nag parties sweatheart vanaand gan jy nie slap nie

Dis die nag wat die tokoloshe rond slyp weg in die dag mah venag gan hy uit kryp
Great move in die donker in by die kerk en uit by die tronke
Kam in my sokkie ent in my oor arm om 'n poppie reg om te boor
Hoor hoor top van die food chain Parow en Gazelle is duk fokken myn

Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang
Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang
Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang
Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang

Hos tokolos wat soek jy in my bos watch it jy moet my vrou uit los
Sê hos tokolos wat soek jy hier ek klap jou want jy steel my bier
Sê hos tokolos wat soek jy in my bos watch it jy moet my vrou uit los
Sê hos tokolos hos tokolos hos tokke hos tokke hos tokolosh

Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang
Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang
Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang
Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang

Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe)

Written by:
JUSTIN DE NOBREGA, XANDER FERREIRA, GORAN, JEREMY LOOPS, NICKY MATTHEW, ZANDER TYLER

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Downtown Music Publishing, Kobalt Music Publishing Ltd.

Lyrics powered by Lyric Find

Jack Parow, Dj Invizable and Gazelle

View Profile