Marthie Nel Hauptfleisch - Jy Het Gesê Jy Sal Die Vuur Vir My warm hou

Jy het gesê jy sal die vuur vir my warm hou

Vers 1: Jy het gesê jy sal die vuur vir my warm hou
Die vuur warm hou totdat ek kom woow
En as ek kom, as ek kom


Brug 1: Want ek is oppad na my drome
Na my toekoms wat ek hoop myne is
En daars dinge wat net ek kan doen
Wat jou soms agterlaat

Koor : Maar ek kom altyd terug
terug na jou, na waar ek hoort
waar jy my warm maak met jou hande
o van binne

Vers 1: Jy het gesê jy sal die vuur vir my warm hou
Die vuur warm hou totdat ek kom woow
En as ek kom, as ek kom

Brug 2: Want die Paarl is ver en koud vannaand
en my reismaat is die stil donker pad
maar jou vuur sal my weer warm maak
my toevou teen jou bors

Koor : Maar ek kom altyd terug
terug na jou, na waar ek hoort
waar jy my warm maak met jou hande
o van binne

Vers 2: Jy’s rooi warm wyn want jy’s my huis my vesting
by jou bly die wêreld net ‘n ver gesig ooo
naby jou, naby jou
Naby jou vanaand

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile