Karlien Van Jaarsveld - Jy Is

Ek is nie perfek nie, en ekke weet dat ek nie
Die beste is in dinge oor die hart en oor die siel
Partykeer is ek simpel
Ek praat te veel of bly stil
Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel

Jy maak iets in my wakker
En al kom jy dit nie agter
Is ek beter rondom jou

Jy is
Die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Ek's jammer as ek somtyds al die goeie dinge mis kyk
Ek's jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou
Ek hoop jy kan vergewe en verby die dinge lewe
Omdat ek jou belowe ek dink altyd net aan jou

Jy maak iets in my wakker
En al kom jy dit nie agter
Is ek beter rondom jou

Jy is
Die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Jy is
Die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Ekke wil jou hê omdat jy jy is

Jy is
Die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Jy is
Die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Jy is
Die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Written by:
JOHAN OBERHOLZER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Karlien Van Jaarsveld

Karlien Van Jaarsveld

View Profile