Nicholis Louw - Speel Jy My, Speel Ek Jou?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Jy sit my aan
Wys my met jou oë waar ek moet gaan
Jy doen dit weer
Jy wys my als wat ek moet leer

Probeer ek weer?
Gee jy op of gaan jy my nog iets leer?
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Soek jy vir my?
Soek jy my of wil jy my net verlei?
Jy maak my mal
As jy so voel en in my arms val

Kom oor die lyn
Waar ek stop of gaan jy net verdwyn?
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Speel jy my speel ek jou?
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou?

Speel jy my?

Written by:
Michael Kunzi, Stefan Zauner, Caroline Von Bruenken, Florian Jahrstorfer

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group, Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Nicholis Louw

Nicholis Louw

View Profile
Vergeet en Vergewe Vergeet en Vergewe