Min Shaw - Jy is My Liefling

Jy is my liefling en ek is so bly
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug

As die maan opkom oor die velde
En die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld
O ek weet my liefling is nou terug

My hartlam, jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land deur die hek by die rand
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd

Jy is my liefling, ek is so bly, die tyd is verby
Daar by jou woning sien ek die lug, jy is terug

As die maan opkom oor die velde
En die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld
O ek weet my liefling is nou terug

My hartlam, jy is my liefling en ek is so bly
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug

Want jy my liefling is terug

Written by:
CISSIE COOPER, WILLIE COOPER

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics powered by Lyric Find