Marthie Nel Hauptfleisch - Kombi'tjie Hier

Kombi’tjie hier
Vers 1: Ek ken ‘n oompie hy ry ‘n kombi’tjie
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe
En hy laai jou op, wanneer hy stop
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe
En hy’t ‘n nice matras en daars ‘n slang in die gras
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe

Vers 2: My naam is Mike, Hy sê jy sal my like
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe
Ek het die toerusting jysoek die regte ding
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe
Ek het ‘n neusbel ôk en dis nie waar dit stop
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe

Koor: En ons is erg Afrikaans ons doen die regte ding op die regte tyd en dis great
Dit vat ons 300 jaar om weer terug te trek na die Kanaan van waar ons kom
En ons trek terug na ou Kaapstad, T’rug oor die see
T’rug saam met Jan van Riebeeck, Die Groot Trek oor die see

a
Vers 3: Liewe Mbeki glo nie in Vigs nie
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe
Al sterf daar 4 miljoen vra hy nog: wat moet ons doen?
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe
Dit kom van rondstaan en fluit en diep in die bottel te kyk
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe

Vers 4: Ons soek ‘n president, hoop hy’s ‘n goeie vent
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe
Ons stem vir Shuttleworth, hy kan die internet surf
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe
Hy weet mos wat om te doen met sy lekker miljoen
Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile