Marthie Nel Hauptfleisch - Krismiskinders

En ons hou Krismis, Krismis in Suid Afrika
Sit jou hoed op en ek kry jou daar
Hier skyn die son mos die hele dag
Krismis, Krismis in Suid Afrika

Die Krismiskinders, hulle hou van lag en speel
Die Krismiskinders, hulle dans 'n lekker reel
Die Krismiskinders, elke dag van die jaar
Krismis, Krismis in Suid Afrika

En as die son nie skyn nie en jy reën papnat
Noem ons dit Krismis in July
Hier hou ons groot jolheid elke maand van die jaar
Want dis jy wat my so laat smile

Die Krismiskinders, hulle hou van lag en speel
Die Krismiskinders, hulle dans 'n lekker reel
Die Krismiskinders, elke dag van die jaar
Krismis, Krismis in Suid Afrika
Krismis, Krismis in Suid Afrika
Krismis, Krismis in Suid Afrika

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile
Somer Kersfees (Remastered) Somer Kersfees (Remastered)