Marthie Nel Hauptfleisch - Maak My Jou Sizzle

Maak my jou sizzle

V 1:Sy sê, ja, sy is lief vir jou
Sy sê sy’s lief vir jou
Sy sê ja sy is lief vir jou
Maar beloftes maak sy gou

V 1b:Want ek is tog die een ,
tog die een, wat jou mal maak
Daar’s passion in jou oë
Mmm-ja dit smeul as jy my aanraak

Koor: Jy kan by my bly vanaand
Kom steek my vuurtjie aan
Maak my jou sizza-sizza-sizzle
sizza-sizza-sizzle
sizza-sizza-sizzle
Kom steek my vuurtjie aan

V 2:Jy weet jy gaan jou vingers brand
Ja, Jou vingers gaan jy brand
Jy weet jy gaan jou vingers brand
Want dis ek wat van jou hou

V 2b: Ons vuurtjie knetter blou,
Knetter blou, dit raak warm
Jy blaas my vonke aan
Jou liefde laat my vlam vat!

Koor: Jy kan by my bly vanaand
Kom steek my vuurtjie aan
Maak my jou sizza-sizza-sizzle
sizza-sizza-sizzle
sizza-sizza-sizzle
Kom steek my vuurtjie aan

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile