Kurt Darren - Mooier as hardlooprugby

Ek kyk nie links en kyk nie regs ek kyk net al die pad na jou
Wo oh
Ek’s in beheer ek val nie neer maar ek sal opstaan as ek sou
Wo oh

Kyk vir my kyk vir my kyk vir my ek’s hier
Hoor vir my hoor vir my hoor my hoor my lied
Wag vir my wag vir my kry jou oor ‘n uur
Gaan groot vanaand daar’s baie om te vier

Jy’s mooier as hardlooprugby
Skerper as Schuster se tong
In die land van die mooi is jy die mooiste jong
Ha la la la
Soos ‘n Kerkorrel song
En vir my is jy mooier as Charlize Theron

Ek hou nie op ek sal nie stop
Ek soek dit nou
Wo oh
Ek kry nie derde kry nie tweede nie dis eersteplek by jou
Wo oh

Kyk vir my kyk vir my kyk vir my ek’s hier
Hoor vir my hoor vir my hoor my hoor my lied
Wag vir my wag vir my kry jou oor ‘n uur
Gaan groot vanaand daar’s baie om te vier

Jy’s mooier as hardlooprugby
Skerper as Schuster se tong
In die land van die mooi is jy die mooiste jong
Ha la la la
Soos ‘n Kerkorrel song
En vir my is jy mooier as Charlize Theron

Kom ‘n bietjie nader ja kom ‘n bietjie nader nader
Skree ‘n bietjie harder ja skree 'n bietjie harder harder
Kom ‘n bietjie nader ja kom ‘n bietjie nader nader
Skree ‘n bietjie harder (Kyk vir my kyk vir my)

Kyk vir my kyk vir my kyk vir my ek’s hier
Wag vir my wag vir my kry jou oor ‘n uur
Gaan groot vanaand daar’s baie om te vier

Jy’s mooier as hardlooprugby
Skerper as Schuster se tong
In die land van die mooi is jy die mooiste jong
Ha la la la
Soos ‘n Kerkorrel song
En vir my is jy mooier as Charlize Theron

Hardlooprugby (Hardlooprugby)
Skerper as Schuster se tong
In die land van die mooi is jy die mooiste jong
Ha la la la (Ha la la la)
Soos ‘n Kerkorrel song
En vir my is jy mooier as Charlize Theron

Written by:
KURT DARREN, JOHAN OBERHOLZER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Kurt Darren

Kurt Darren

View Profile
Oos Wes Tuis Bes Oos Wes Tuis Bes