Kurt Darren - My Suikerbos se Song

Suikerbos ek verlang na jou
Ons was kinders van die wind
Kan jy onthou?
Al lê die berge nog so blou
Ry ek ‘n wye draai
Die Kaapsedraai na jou

Suikerbos jy het my hart gesteel
Hom weg gebêre
In jou sandkasteel
Suikerbos jy is vir my so mooi
En vir ‘n honderdjaar bly jy my voshaarnooi

Suikerbos my hart is aan die brand
Ons het mekaar gevind
Op Blouberstrand
Kaalvoet in die reën hand aan hand
En dis hemel op Tafelberg vanaand

Suikerbos jy het my hart gesteel
Hom weggebêre
In jou sandkasteel
Suikerbos jy is vir my so mooi
En vir ‘n honderdjaar bly jy my voshaarnooi

Tussen treine liefling soek ek na jou
Het my hart verloor op die Transkaroo

Suikerbos jy het my hart gesteel
Hom weggebêre (Hom weggebêre)
In jou sandkasteel
Suikerbos jy is vir my so mooi
En vir ‘n honderdjaar bly jy my voshaarnooi
My voshaarnooi

Written by:
KURT DARREN, JOHAN HANEKOM, DON KELLY, JOHAN OBERHOLZER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Kurt Darren

Kurt Darren

View Profile
Die Platinum Reeks Die Platinum Reeks