Andriette - Pêrel vir 'n Kroon

Ek weet jy is naby my, en ek weet dat waar jy jou vlerke sprei
Jy my hart kan kry, jy leef in my vir altyd
Tyd gee en die tyd kan neem, al was jy geleën, was jou hart ′n seën
Ek sal nooit vergeet, my hart sal weet

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

My trane sal water word teen die dorre grond sal ′n blom my wond
Laat genees terwyl ek oor jou huil

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie
Oh, maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

Written by:
RUDI CLAASE

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Andriette

Andriette

View Profile