Jack Parow - Pappa P

Yo dis Pappa P, yo dis Pappa P, jou dis Pappa P

Yo ek's so vas op die mic, mense scheme ek's clairvoyant
Die renegade van rhymes rol in en destroy it
Vel fokken wit, fokken vibe fokken colour en 'n paar fietsry shades en 'n gel-back mullet

Ek like mos my ice cream met bietjie caramel op
En mense vat nou fotos as ek rond stap en kanel hop
Want Pappa fokken Parow fokken made it to the big time
Gee jou 'n high five terwyl ek jou chick se fokken tiet sign

Shit die's tight, creamy soos 'n stukkie maaskaas
My eiers sien meer fokken donker holtes as die Paashaas
Die minister van heel maand laat aand party, jou fokken goose verstik weer aan my soesatie

Almal sluk 'n chill pill, sit stil en kraak 'n venster
As pappa stadig skiet om by jou show in slenter
So drink maar suiker water eet 'n stukkie fokken toast
Ja Parow's fokken terug pel, gooi 'n fokken pose

Hy's groot, hy's sterk, hy's probably jou dad, Jack Parow, Jack Parow
Hy's boos, 'n doos, hy vloek soos 'n matroos, Jack Parow, Jack Parow
As hy in beweeg begin jou binnebene sweet, Jack Parow, Jack Parow
So skink die glase vol as hy in fokken rol, Jack Parow, Jack Parow

Jy weet klaar watse tyd dit is so gooi weg jou horlosie
Jou ex terug soeter as 'n sak appelkosies
Parow spoeg die kak wat jou kinders laat stil staan
As ek op en af in ritme skud net soos 'n klimraam

(Shh, dis tyd dat pappa gou gou nou met jou praat)
En vinniger my sinne nog 'n apie uit die mou laat
Liedjies bou soos blokkies dat ek bietjie iets befok maak
My lettergrepe laat jou kop rond spin soos 'n go-kart

Dank jou lucky stars, of jou lucky fokken cloverleaf
Dat ek in Afrikaans in gebreek het soos klouter beef
Alles wat ek spoeg het jy nog nooit gehoor te voorheen
Want ek kook hierdie tower drankies in my laboratorium

Ek's terug klippie julle sien weer fokken disnis die business
Nogsteeds fokken common soos 'n klip vis
Nou laat ek weer die taal bibber soos wat ek dit rond klap
So jubul en juig soos vir die ridder van die grond pad

Hy's groot, hy's sterk, hy's probably jou dad, Jack Parow, Jack Parow
Hy's boos, 'n doos, hy vloek soos 'n matroos, Jack Parow, Jack Parow
As hy inbeweeg, begin jou binnebene sweet, Jack Parow, Jack Parow
So skink die glase vol, as hy in fokken rol, Jack Parow, Jack Parow

Yo dis Pappa P
Hi handsome dis Cindy, gisteraand was ongeooflik, bel my terug
Dis ek Charmaine van gisteraand, um ek wil sê ek het 'n amazing aand
Hey babes, dis Monique
Wanneer hoor ek weer iets van jou, dis al

Vet maar gespier, no go Visagie, palwe lekratie, die blou bal apie
Party karate, nooit tyd vir slaap nie, soek nooit vir kak nie, niemand kan my raak nie
Hop skop, fokken pop, dop hop skop hom mooi, as ek in drop begin jou kop fokken swaai
Pot vol plesier, drip drip fokken dry jou bitch fokken huppel by die pad af as ek haar kon naai

Dink jy daai's te erg
Fok 'it

Written by:
Louwtjie Rothman, Zander Tyler

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Jack Parow

Jack Parow

View Profile