Marthie Nel Hauptfleisch - Pomp Jou Hart Vir My

Pomp jou hart vir my?

Pomp jou hart vir my?
Jy wat my met jou mooi oë kom vry
Jy wat my met jou glimlag voorberei
Pomp jy vir my?

Want Jy is aan my vasgesweis
En dis ‘n dialoog,
maar moenie nog ‘n woord sê nie
want ons albei weet…
ons albei loop met…

Voete van klei
Ek vir jou
en jy vir my
voete van klei.
Jy weet jy gaan my kry,
Wanneer ek jou vandag verlei.

Pomp jou hart vir my?
Jy wat my met jou mooi oë kom vry
Jy wat my met jou glimlag voorberei
Pomp jou hart vir my?

Weet jy hoe ek vir jou gewag het
En hoe ek jou gemis het
En hoe ek nie kan wag tot
want ons albei weet…
ons albei loop met…

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile